Alle inskrywings word deur die administratiewe kantoor
hanteer.
Kontak ons gerus.
Tel: 014 763 2104/5
Epos: admin@rassies.com
Kontak die skool se finansieskantoor in verband met enige inligting rakende skoolgeld.
Kontak ons gerus.
Tel: 014 763 2104/5
Epos: admin@rassies.com
Nuusbriewe word aan leerlinge beskikbaargestel. Die nuusbrief bevat alle relevante inligting aangaande gebeure rakende die skool. Maak asseblief seker dat u die nuusbrief ontvang. Die nuuste nuusbrief kan afgelaai word deur op "Laai Af" te kliek.
Laai Af
Die nuutste eksameninligting sal binnekort beskikbaar gestel word.