Hoerskool Ellisras
Boogskiet / Archery

Archery Program for 2019

26 January BAI Training
2 March Waterberg Academy
9 March Rustenburg Hoërskool (Optional)
6 April Hoërskool Elliras
13 April Grensweg (Optional)
11 May Waterberg Academy
13 July Lephalale Primary
20 July Hoërskool Elliras
3 August Provincial
24 August Waterberg Academy
31 August Laerskool Bosveld Primary
14 September Potties
25 September Inter Provincial Competition
26 September Nationals
27 September Nationals
31 August Limpopo Prize Giving
Dates are subject to change

Boogskiet te EHS

Saterdag was Hoërskool Ellisras se terrein omtrent ‘n miernes van bedrywighede met die Maroela-myl-bergfietskompetisie, krieket en boogskiet. Dit was ‘n baie warm dag, maar die leerders het uitgehou!

Die Rassies se boogskiet vaar uitstekend. FA Kemp skiet 285 uit 300 en eindig tweede van die senior seuns en derde algeheel. Die wentelling was 287 – baie naby FA! Mischka Witbooi en Cody Jv Rensburg skiet 276 en is gesamentlik tweede van die senior dogters. Nog pragtige tellings is Branden Perrier met 279 en Waldo Maritz met 273.

Bakgat-boogskuts

Die boogskuts van Hoërskool Ellisras het Saterdag 1 September aan ʼn boogskietkompetisie, aangebied deur Laerskool Bosveld Primary, deelgeneem.

Codi Janse van Rensburg behaal ʼn eerste plek in die senior meisies met ʼn telling van 277/300 en Janet Vorster behaal ʼn derde plek met 275/300.

FA Kemp behaal ʼn derde plek in die senior seuns met ʼn telling van 277/300. Die wentelling was 285/300.

Die ander skuts se tellings is as volg: Armand du Plessis 267/300, Brenden Perrier 267/300, Lindo Radebe 267/300, Waldo Maritz 261/300, PJ Human 241/300 en Sonja Swart 216/300.

Bood Skiet