Alle aktiwiteite word vir ons moontlik gemaak deur ons borge se getroue ondersteuning. Ons bedank die onderstaande borge.

Spar Onverwacht - Borg van weereens heerlike worsbroodjies tydens PC-LAN-Speletjiesaand (2 Oktober 2015) - www.spar.co.za

 

Tamboti Toyota - Eerste- en 0/15 rugbytruie (2015) - www.tambotitoyota.co.za

 

Matopi Motors - 0/16 Rugbytruie (2015) - www.matopimotors.co.za

 

Ariano Motors - Tweede span rugbytruie (2015)

 

Lephalale Supplies - Mnre Koos en Duan Schutte - Borg van rugbysakke vir die eerste rugbytoerspan (2014)

 

Mandrik Lephalale, bestuurder Mnr Sas Otto - Borg van hempies en kepse vir die eerste hokkietoerspan (2014)

 

Doornhoek Ontwikkelings - Donasie vir Interhoërsang (2014)

 

EHS Snoepie - Skenking van vrugteysies vir Interhoërsang (2014)

 

Viljoen Beverages  -  Skenking van crazy pop ysies vir Interhoërsang (2014) - www.waterbergspringwater.co.za

 

Anglo American - O/14 Rugbyspan se truie en sakke (2014)

 

Exxaro - 1st Soccer team's windbreakers (2014)

 

Leo's Fietse - 1ste Seuns- en dogters tennisspan se T-hemde sowel as O/14 netbalspan se kepsies (2014)

 

KFC - Afrigterhempies en sweetpakke vir netbalafrigters sowel as netbaltoerusting vir die O/14 netbalspan - www.kfc.co.za/c/stores/lephalale

 

Martin Yssel - O/14 netbalspan se oefensakke

 

Anjohape Surveys - O/14 netbalspan se oefenhempies, beffies en waterbottels

 

Laeveld Busdiens - Vervoer na Pietersburg vir Limpopo netbalproewe - http:/

/www.lowveldbus.co.za

 

Picasso Gastehuis - Verblyf vir fasiliteerder van netbalkliniek - http://www.picassosgh.co.za

 

Nedbank Lephalale - Sponsoring of three desktop computers - http://www.nedbank.co.za

© Copyright 2017 EHS | All Rights Reserved

Designed by