Op Saterdag, 17 April neem twee Rassies deel aan die eerste Limpopo landloop liga in Tzaneen. Calvyn Dias kom 2de in die 4km wedloop vir seuns o/15 in 'n tyd van 12:40 en Nika Snyman kom 4de in die 3km wedloop vir meisies o/13.
Congratulations Rassies, we are so proud of you!
During the Interhigh activities on 30 July 2019 in Bela Bela, the senior cross country boys of Hoërskool Ellisras ended second! ! Murangi Mulaudzi (second left) was third of all the senior boys. The boys had to run six kilometres! Fit as a fiddle!