Hoerskool Ellisras
Skaak / Chess

Skaak 2019

Die Rassies het vir die eerste keer in baie jare ‘n noemenswaardige plek behaal tydens die Interhoër in Warmbad op 30 Julie 2019. Verlede jaar het ons nog onder op die lys gekuier.

Vanjaar was dit egter ‘n perd – of kasteel – van ‘n ander kleur! Ons het in die 3de plek geëindig.

Geluk ook aan Hoërskool Nylstroom wat steeds op die hoogste “kasteel” koning kraai!

Skaak 2019

Skaak Interhoër 2018