Hoerskool Ellisras
Valentynsbal / Valentine's Ball
LAN Aande / LAN Evening
Under Construction
Matriekafskeid / Matric Farewell

Matriek Geskenk aan EHS

Die matriek-ouergroep het geld ingesamel (al van 2017) af en in samewerking met die BHL asook anonieme borge, die saal opgegradeer as geskenk aan die skool. Dit is in die Junie/ Julie vakansie aangepak a.g.v. die feit dat die saal afgehandel moes wees omdat die Interhoër redenaars asook die rekord eksamen vroeg in die 3de kwartaal plaasgevind het. Die matriekafskeid-funksie van die 2018 matriekgroep vind plaas op Vrydag 28 September 2018. Die optog vind op die skoolveld plaas,