Hoerskool Ellisras
Tuisblad Vennote Koshuis Kontak Ons
Top 10

EHS UITSLAE!

Hoërskool Ellisras is verheugd en baie trots op ons matriekuitslae van 2020. 97 uit 133 leerders het met Universiteitsvrystelling geslaag (72.9%) en 31 leerders met Diploma (23.3%). Dit is ‘n total van 128 leerders wat tersiêr kan gaan studeer.

Our best learner is Murangi Sithari with an average of 89.6%. She achieved 82% for English Home Language, 96% for Afrikaans First Additional Language, 91% for Mathematics, 87% Life Orientation, 88% Accounting, 96% Information Technology and 87% for Physical Science. She also took Advanced Programme Mathematics and achieved 86%. Murangi was the headgirl of our school and led by example. In spite of being so gloriously intelligent, Murangi is humble. She dedicates her success to the Lord’s mercy. Of course we know that she was a diligent learner throughout her school career and worked towards the honour of Hoërskool Ellisras. She has been accepted by University of Pretoria to study Actuarial Science.

Ons tweede leerder is Anzelle Vermaak met 7 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 87.7%. Afrikaans Huistaal 82%, English First Additional Language 89%, Wiskunde 89%, Life Orientation 95%, Rekenaartoepassingstegnologie 86% Lewens Wetenskappe 86% en Fisiese Wetenskap 87%. Derde is Bianca Smit met Afrikaans Huistaal 82%, English FAL 90%, Mathematics 90%, Life Orientation 92%, Rekenaartoepassingstegnologie 89%, Lewens Wetenskappe 85% en Fisiese Wertenskappe 83%.

Vakke met ‘n 100% slaagsyfer is English First Additional Language with an average of 73.3%, English Home Language, Afrikaans Huistaal, Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Sepedi Home Language, Wiskunde, Tegniese Wiskunde, Fisiese Wetenskap, Verbruiker Studies, Geskiedenis, Visuele Kuns, Rekeningkunde, Inligtingstegnologie, Rekenaartoepassingstegnologie, Ingenieurs Grafika en Ontwerp, Elekries Tegniese Ingenieurswese, Toerisme, Siviele Ingenieurswese en Gevorderde Program Wiskunde.

The lockdown was a real obstacle, but was courageously conquered by learners and teachers of Hoërskool Ellisras. Hats off! We can do it! Do not say “why me”, rather say “Try me!”

Die Top leerlinge is:
1) Murangi Faith Sithari - 8 A'S
2) Anzelle Vermaak - 7 A's
3) Bianca Smith - 7 A's
4) Tiaan Malan - 6 A's
5) Paul Adriaan Bester - 5 A's
6) Cornelius Grieshaber - 5 A's
7) JP van Staden - 5 A's
8) Janco Lotter - 6 A's
9) Ina-Mari Roos - 5 A's
10) Khomotso Modimola - 4 A's

Matric Top Ten
Murangi Faith Sithari
Matric Top Ten 2021
Anzelle Vermaak
Matric Top Ten 2021
Bianca Smith
Matric Top Ten 2021
Tiaan Malan
Matric Top Ten 2021
Paul Adriaan Bester
Matric Top Ten 2021
Cornelius Grieshaber
Matric Top Ten 2021
JP van Staden
Matric Top Ten 2021
Janco Lotter
Matric Top Ten 2021
Ina-Mari Roos
Matric Top Ten 2021
Khomotso Modimola

EHS se Top 10 - Eerste Kwartaal

 

Vrydag 12 April 2019 is Hoërskool Ellisras se Top 10 leerders van die eerste kwartaal aangekondig!

Top10 Top 10

Die top Gr 8 leerder is Inge Zandberg met 'n gemiddeld van 88.9%.

Die top Gr 9 leerder is PJ Human met 'n gemiddeld van 84.6%.

Die top Gr 10 leerder is PJ Brand met 'n gemiddeld van 92.2%.

Die top Gr 11 leerder is Murangi Sithari met 'n gemiddeld van 88.0%.

Die top Gr 12 leerder is Joey Vorster met 'n gemiddeld van 87%.