9 Februarie 2021
Goeiedag Graad 10's
Baie sterkte vir die 2021.
Die volgende opdragte moet asseblief op 15 Februarie afgehandel wees :
1. Trek jou handboeke en skrifte netjies oor. Jy het 3 skrifte wat jy met enige kleur papier kan oortrek : Taalleer, Prosa en Gedigte.Skryf asseblief jou naam ook op die skrif .
2. Lees hoofstuk 1 van Die Driehoekige Sirkel en voltooi die hoofstuk se vrae wat agter in die boek is. Doen hierdie werk in jou prosa skrif.
Geniet die laaste paar daggies van die vakansie!
Groete
Juf. Louw
3 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap
8 February 2021
Mrs Wessels - Video
Romeo And Juliet Part 1
Romeo And Juliet Part 2
5 February 2021
Welcoming message
9 February 2021
Baseline Assessment
5 February 2021
Welcoming message
9 Februarie 2021
Taaloefening
3 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap
3 February 2021
Welcoming message
5 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap (!!54MB!!)
5 February 2021
Welcoming message (!!54MB!!)
8 Februarie 2021
Oefening 1
5 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap (!!54MB!!)
5 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap (!!54MB!!)
5 Februarie 2021
Trek asseblief 2 hardebandskrifte oor soos jy wil. Noem die een Vraestel 1 en die ander Vraestel 2. Trek ook jou handboek met sterk plastiek oor.
In jou Vraestel 1 skrif kan julle vir my die eerste bladsy oop los en dan gaan julle bietjie google...
Op die volgende oop bladsy wil ek hê julle moet 2021 lekker groot bo aan die bladsy skryf. Onder dit moet julle dit dan oor skryf binêre getalle. Wys alle berekeninge.
Daar is baie mooi verduidelikings op Google en YouTube wat jou lekker sal help. Jy kan ook in jou handboek op bl.42 tot 46 kyk.
Sien julle amper!
5 February 2021
Welcoming message (!!54MB!!)
8 Februarie 2021
Teken en benoem die diersel volgens sketsreëls
5 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap
8 February 2021
Draw and label the sketch of the animal cell according to sketch rules.
5 February 2021
Welcoming message
8 Februarie 2021
Goeie dag Verbruikers leerders
Voltooi die werkkaart op 'n aparte papier en laiseer in 'n portefeulje leêr sodat ons dit kan merk sodra julle terug is by die skool. Antwoorde sal uit julle handboeke kom.
Groete
Mev van der Merwe
Werkblad 1
5 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap 1
Verwelkomingsboodskap 2
8 February 2021
Good day Consumer learners
Complete the worksheet on a separate piece of paper and file it in a portfolio file so we can mark it as soon as you return to school. Answers will be in your textbook.
Greetings
Mrs van der Merwe
Worksheet 1
5 February 2021
Welcoming message 1
Welcoming message 2
5 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap (!!685MB!!)
5 February 2021
Welcoming message (!!685MB!!)
5 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap (!!685MB!!)
5 February 2021
Welcoming message (!!685MB!!)
5 February 2021
Welcoming message
5 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap
5 February 2021
Welcoming message
Alle IT-werk sal in die volgende leer gelaai word. Klik op die onderstaande skakel.
Gr 10 IT
All your IT work will be loaded in the following folder. Click on the link below.
Gr 10 IT
Alle RTT-werk sal in die volgende leer gelaai word. Klik op die onderstaande skakel.
Gr 10 RTT
All your CAT work will be loaded in the following folder. Click on the link below.
Gr 10 CAT
5 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap
5 February 2021
Welcoming message
5 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap (!!685MB!!)
5 February 2021
Welcoming message (!!685MB!!)
8 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap
8 February 2021
Welcoming message
9 Februarie 2021
Wees geinspireerd hierdie jaar...
Kyk gerus na die volgende video en bepaal wat jou doelstellings gaan wees vir 2021, moet dit nie 'n algemene doel maak nie. Kry vir jou prente wat jou doelstellings uitbeeld en maak vir jou 'n visie-bord van jou doelstellings vir 2021. Hierdie prente moet jou doel uitbeeld maar ook die prente moet uitbeeld hoe jy sal voel wanneer jy jou doel bereik. Verdeel jou visie-bord in verskeie afdelings waar jy 'n doel het om te bereik. Bv. Geestelik, Akademies, Sport ens. Inspirerende woorde kan gebruik word om mooi uit een te sit wat jy wil bereik.
Ons kan nie wag om te sien wat jy wil bereik die jaar nie!
Best Study - Motivation
9 February 2021
Be inspired this year...
Look at the following video and determine what you would like to achieve this year. Do not set a general goal, be spesific. Search for pictures that depicts the goals that you would like to achieve. These pictures should also depict how you would feel when achieving your goals. Use these pictures to make a vision board of your goals for 2021. Goals can be devided in different areas of your life eg. Spiritual, Academic, Sport etc. Inspirational words may be added to your vision board.
We can not wait to see what your goals are for 2021.
Best Study - Motivation
5 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap
9 Februarie 2021
Voltooi asb dokument en plak in jou skrif.
Herleiding
5 Februarie 2021
Verwelkoming boodskap