8 Februarie 2021
Goeiedag Matrikulante van 2021!
Ek hoop julle het 'n heerlike vakansie gehad en dat 2021 'n vyfster jaar vir elkeen sal wees.
Ons begin sommer dadelik met die die volgende opdragte :
1. Onderwêreld : lees asseblief die proloog en hoofstuk 1 en 2 en berei voor vir 'n klastoets op 16 Februarie.
2. Taalleer : Doen klaskameraktiwiteit 1.4B, bl. 11 en 12 van jou taalleerhandboek ( sperdatum 15 Februarie ). Los asseblief die eerste bladsy van jou skrif oop.
3. Handboeke en skrifte moet asseblief op 15 Februarie oorgetrek wees. Ek sal bly wees as die skrifte as volg oorgetrek word :
1. Taalleer : enige blou
2. Gedigte :enige geel
3. Prosa en drama : enige groen
Kontak my gerus by 0827816860 vir enige navrae . Ons het reeds 'n Whatsapp-groep gemaak.Laat weet asseblief as jy nog nie daarop is nie.
Geniet die laaste paar dae van die vakansie.
Groete
Juffrou Jordaan
3 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap
8 February 2021
Mrs Wessels - Video
5 February 2021
Welcoming message
5 February 2021
OTHELLO
THE PICTURE OF DORIAN GRAY Video 1
THE PICTURE OF DORIAN GRAY Video 2
THE PICTURE OF DORIAN GRAY Video 3
THE PICTURE OF DORIAN GRAY Video 4
THE PICTURE OF DORIAN GRAY Video 5
THE PICTURE OF DORIAN GRAY Video 6
THE PICTURE OF DORIAN GRAY Video 7
THE PICTURE OF DORIAN GRAY Video 8
THE PICTURE OF DORIAN GRAY Video 9
THE PICTURE OF DORIAN GRAY Video 10
THE PICTURE OF DORIAN GRAY Video 11
THE PICTURE OF DORIAN GRAY Video 12
THE PICTURE OF DORIAN GRAY Video 13
THE PICTURE OF DORIAN GRAY Video 14
THE PICTURE OF DORIAN GRAY Video 15
THE PICTURE OF DORIAN GRAY Video 16
THE PICTURE OF DORIAN GRAY Video 17
THE PICTURE OF DORIAN GRAY Video 18
THE PICTURE OF DORIAN GRAY Video 19
THE PICTURE OF DORIAN GRAY Video 20
10 February 2021
Video Lesson 2
9 February 2021
Titles of exercise books:
1 x hard cover: Eng Drama
1 x hard cover: Eng Short Stories
1 x 72p soft cover: Eng Language/Grammar
5 February 2021
Welcoming message
27 January 2021
Video 1
3 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap
5 Februarie 2021
Julle moet asb deur die notas werk vir jul voorgeskreweboek. Dit sal ook help as jy Lien se lankstaanskoene begin lees!
Jy moet weet waaroor handel die boek wanneer jul terugkeer skool toe.
Me. A Gerber
Lien Ontleding
3 February 2021
Welcoming message
8 Februarie 2021
Hoe om boeke oor te trek
Opdrag 1
5 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap (!!54MB!!)
8 February 2021
Instructions on covering books
Assignment 1
5 February 2021
Welcoming message (!!54MB!!)
5 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap (!!54MB!!)
5 Februarie 2021
Trek asseblief 2 hardebandskrifte oor soos jy wil. Noem die een Vraestel 1 en die ander Vraestel 2. Trek ook al 3 jou handboeke met sterk plastiek oor.
In jou Vraestel 1 skrif kan julle vir my die eerste bladsy oop los en dan vir my die aangehegte oefening op die volgende bladsy voltooi. Die oefening is bair belqngrike voorkennis vir die werk wat ons eerste gaan doen.
Sien julle amper!
Oefeninge
5 February 2021
Welcoming message (!!54MB!!)
8 Februarie 2021
Teken en benoem die diersel volgens sketsreëls
5 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap
8 February 2021
Draw and label the sketch of the animal cell according to sketch rules.
5 February 2021
Welcoming message
5 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap (!!685MB!!)
5 February 2021
Welcoming message (!!685MB!!)
5 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap (!!685MB!!)
5 February 2021
Welcoming message (!!685MB!!)
8 Februarie 2021
Goeie dag Verbruikers leerders
Voltooi die werkkaart op 'n aparte papier en laiseer in 'n portefeulje leêr sodat ons dit kan merk sodra julle terug is by die skool. Antwoorde sal uit julle handboeke kom.
Groete
Mev van der Merwe
Werkblad 1
5 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap
8 February 2021
Good day Consumer learners
Complete the worksheet on a separate piece of paper and file it in a portfolio file so we can mark it as soon as you return to school. Answers will be in your textbook.
Greetings
Mrs van der Merwe
Worksheet 1
5 February 2021
Welcoming message
8 Februarie 2021
Toests 1
Vaste Bates
8 February 2021
Test 1
Fixed Assests
8 Februarie 2021
Hoofstuk 1 Wette
Aktiwiteit
3 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap
5 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap
5 February 2021
Welcoming message
Alle IT-werk sal in die volgende leer gelaai word. Klik op die onderstaande skakel.
Gr 12 IT
All your IT work will be loaded in the following folder. Click on the link below.
Gr 12 IT
Alle RTT-werk sal in die volgende leer gelaai word. Klik op die onderstaande skakel.
Gr 12 RTT
All your CAT work will be loaded in the following folder. Click on the link below.
Gr 12 CAT
5 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap
5 February 2021
Welcoming message
8 Februarie 2021
Taak 1
Verwelkomingsboodskap
8 February 2021
Task 1
Welcoming message
9 Februarie 2021
Wees geinspireerd hierdie jaar...
Kyk gerus na die volgende video en bepaal wat jou doelstellings gaan wees vir 2021, moet dit nie 'n algemene doel maak nie. Kry vir jou prente wat jou doelstellings uitbeeld en maak vir jou 'n visie-bord van jou doelstellings vir 2021. Hierdie prente moet jou doel uitbeeld maar ook die prente moet uitbeeld hoe jy sal voel wanneer jy jou doel bereik. Verdeel jou visie-bord in verskeie afdelings waar jy 'n doel het om te bereik. Bv. Geestelik, Akademies, Sport ens. Inspirerende woorde kan gebruik word om mooi uit een te sit wat jy wil bereik.
Ons kan nie wag om te sien wat jy wil bereik die jaar nie!
Best Study - Motivation
9 February 2021
Be inspired this year...
Look at the following video and determine what you would like to achieve this year. Do not set a general goal, be spesific. Search for pictures that depicts the goals that you would like to achieve. These pictures should also depict how you would feel when achieving your goals. Use these pictures to make a vision board of your goals for 2021. Goals can be devided in different areas of your life eg. Spiritual, Academic, Sport etc. Inspirational words may be added to your vision board.
We can not wait to see what your goals are for 2021.
Best Study - Motivation
5 Februarie 2021
Verwelkomingsboodskap