2 Augustus 2019 het ons afgeskop met die insamel van herbruikbare items wat in die winkel verkoop sal word. Ons het met die eerste dag al ‘n hele bakkievrag ingewin! Die fondse wat so ingesamel word, sal aangewend word om behoeftiges in die gemeenskap by te staan. Nog bruikbare items is welkom – klere, kombuistoestelle, gereedskap, komberse, tuinstelle…noem maar op!
Daar is baie behoeftiges in ons land met sy hoë werkloosheidsyfer. Dit is ‘n wonderlike inisiatief van Afriforum om hierdie probleem die hoof te bied – van die gemeenskap aan die gemeenskap!
Enige een is welkom om items by die skoolkantoor af te gee, of direk by die winkel in die sentrum agter BP-motorhawe waar Ellisras Verpakking was.
Die hoof van Hoërskool Ellisras, mnr Adriaan Joubert, het Maandag 11 Maart 2019 vir die skool tydens opening gewys hoe pragtig die nuwe kouse lyk wat beskikbaar is. Vir die wat wil spog met die Rassies – wys jou kouse!
Wednesday 6 March An Inclusivity Conference was held at Hoërskool Ellisras addressing Inclusive Education and Public Special Schools. Emphasis was placed on differentiation and adaptation, responding to learner diversity in the classrooms.
Die rede vir die kleurvolle skooldrag is die geesvang voor interhoër
Hoёrskool Ellisras kicked February off on a great start. On Friday the 1st of February, Hoёrskool Ellisras got a visit from Xander van der Poll, a motivational speaker, that changed the perspective of how we looked at life and that we can’t expect the unexpected.
Xander told us his life-changing story. He fell from a tree 8 feet onto a protruding root and upon impact he couldn’t feel his legs. He waited approximately an hour before an ambulance arrived. At the hospital they did a variety of tests. They diagnosed him with a slight pneumothorax – air build up in the chest cavity. They identified that his T12 vertebra was shattered. There was a piece lodged in his spinal cord which explained the lack of sensation and movement in his legs. He had flat bed rest for six weeks. Although Xander went through this tragic accident, he is positive and enthusiastic about his life. Before the accident Xander played rugby and now he exercises to take part in an upcoming wheelchair racing event. He is also continuing his studies in becoming a doctor. He is also involved in the charity “Walking with Brandon”. Xander truly is an inspiration for all. Go follow Xander on Instagram to follow his journey: @six_weeks_in_bed
Meer oor hoe die leerders die motiveringsspreker ontvang het:
Die leerders was ‘n ongelooflike gehoor – very responsive! Toe hy sê h yen sy meisie wat by was met die ongeluk, is nie meer saam nie het die leerders laat hoor: “Ahhhhhh”. Op ‘n stadium het die pas verlamde Zander foto’s gewys oor hoe hy sukkel om sy selfoon, wat geval het, op te tel. Met die soveelste poging kry hy dit toe in die hande. Die leerders het spontaan hande geklap en gejuig asof dit nounet gebeur het! Na die geleentheid toe Zander reeds vertrek het, het die onderwyser aan diens die leerders daarop gewys dat hulle daadwerklik seëninge moet tele n baie dankbaar wees. Die leerders het gereageer met ‘n luide: “We do!”
Verder was daar leerders wat reggestaan het om Zander met rolstoel en al op die verhoog te tel – sonder moeite! En weer af!
Hoërskool Ellisras het Anthea Wentzel met ope arms ontvang toe sy teruggekeer het skool toe na haar nare ondervinding met ‘n Egiptiese spoegkobra. Anthea is terug met dreineringspyp en al en lyk baie goed. Ons wens haar volkome herstel toe!
Mev Annelie Wessels is aangestel as Interne Adjunkhoof : Akademie en Kultuur en Mev Fransa de Beer as nuwe Departementshoof : Eng & Sepedi.
Hoërskool Ellisras verwelkom ‘n hele paar nuwe gesigte. Ons skool bestaan uit Afrikaans en English Medium en bied ook ‘n Tegniese rigting aan. Ons is baie dankbaar vir die nuwe onderwyseresse wat help om die voetwerk vlot te laat verloop!
Intussen het Mev Leentjie vd Walt (wiskunde en wetenskap) en mev Luanie Schultz (tale) hulle ook by ons aangesluit.