Hoerskool Ellisras
Swem / Swimming

RASSIES PRESTEER BY LIMPOPO CHAMPS!

Congratulations to the following learners. We are proud of you!

Calista Mackenzie:
1ste plekke in 50 en 100m Borsslag
4e plekke in 50m en 100m Vlinderslag en 100m Vryslag
5e plek in 200m IM

Elani Neethling:
3e plek in 50m Rugslag
4e plekke in 50m Bors- en Vryslag en 200m IM
5e plek in 100m Vryslag

Calvin Dias:
4e plekke in 100m Rugslag, 200m Vryslag en 400m Vryslag

CW Sparks:
4e plekke in 100m Vry- en Rugslag en 200m Vryslag

Swimmers

LIMPOPO NORTHERN SPRINT RESULTS!

Hoërskool Ellisras wishes to congratulate the following learners who took part in the Limpopo Northern sprint over the weekend.

Elani Neethling:
50 Back - 2nd place
200 IM - 4th place
50 Free - 5th place
100 Free - 5th place

Nicolas Louw:
50 Fly - 1st place
200 IM - 2nd place
100 Fly - 1st place
50 Breast -1st place
100 Free - 2nd place

CW Sparks:
50 Back - 2nd place
50 Breast - 4th place
50 Free - 3rd place
100 Free - 3rd place

Swimmers
Elani Neethling
Swimmers
CW Sparks

RASSIE-SWEMMERS PRESTEER OP PROVINSIALE VLAK!

The following swimmers participated at the Limpopo age group 1 Gala in Bela Bela.
Hoërskool Ellisras would like to congratulate these learners on their achievements.

Elani Neethling:
50 Back - 3rd place
200 IM - 3rd place
50 Breast - 4th place
100 Free - 4th place
500 Free - 3rd place

Calvin Dias: 200 IM - 5th place
100 Free - 5th place
100 Back - 4th place
200 Free - 5th place

Calista Mackenzie: 50 Fly - 2nd place
50 Breast - 3rd place
100 Free - 5th place
100 Fly - 2nd place
50 Free - 3rd place
100 Breast - 4th place

Nicolas Louw: 50 Fly - 1st place
100 Free - 1st place
100 Fly - 1st place
50 Free - 1st place
200 Free - 1st place
# Nicolas swem ook reeds op Suid-Afrikaanse vlak 3 kwalifiserende tye.

Liza Jv Vuuren 100 Free - 4th place
100 Fly - 2nd place
100 Back - 4th place

Swimmers

EHS Limpopo swem

Agt leerders van Hoërskool Ellisras het aan Limpopo-swemkampioenskappe deelgeneem en vyf het met sakke vol medaljes teruggekom:

Nicolas Louw wen een goud (100m vlinderslag), een silwer (50m vlinderslag) en 2 brons (50 en 100m borsslag). GJ Roets wen 4 silwer (200 en 100m vlinderslag, 50m rugslag, 50m vryslag) en brons (100m vlinderslag). Calista Mackenzie wen 2 medaljes: goud vir 100m vlinderslag en silwer vir 200 IM. Maruis Oosthuizen wen drie medaljes: een goud (100m vlinder), een silwer (50m borsslag) en een brons (50m vlinderslag). Tayla Vos het drie medaljes gewen. Twee silwer (50 en 100m borsslag) en een brons (200m borsslag).

Liza van Vuuren, Barend du Plessis en Franco Troskie het ook deelgeneem. Ons swemmers is ernstig oor hulle sport!

EHS Limpopo Swem

EHS SWEM VIR ‘N VALE

Hoërskool Ellisras het Dinsdag 15 Januarie ‘n opwindende en hoogs suksesvolle swem interhuis gala gehou in eie swembad. Dit was ‘n snikhete dag en die water was uiters aanloklik. Met die breuk het ‘n hele paar leerders sommer met klere en al in die swembad gespring en gejol! Die gees was net soos die jeugdiges dit kon uitleef.

Die wenners van die dag was Victrix Junior – Liza J van Vuuren, en Victor – Nicolas Louw. Die Senior Victrix was Nicole Meyer en Victor – GJ Roets. Nicole wen 6 goue medaljes en 1 silwer, Nicolas wen 9 goud! Liza wen 5 goud en 2 silwer en GJ Roets 7 goud en 1 silwer.

Daar was inderdaad weer ‘n paar rekords! D 17-19 50m borsslag Tayla Vos 41.59s (vorige rekord is 44.12s Nathalie Perrier), d 17-19 50m rugslag Bianca Nel 41.61 (vorige rekord is 41.87 Nathalie Perrier). Bianca breek ook die rekord vir d 17-19 vlinderslag 38.12 (vorige rekord is 39.65s Henja Glas). Die laaste rekord ouderdom d 15 50m vlinderslag is Liza J v Vuuren 42.78 (vorige rekord was 43.85 Clarissa Booysen).

Die atlete en rugbyspelers is di teens: Swem steel jou asem! Baie dankie aan Me Martez Bareira en haar helpwers wat die dag ‘n reuse sukses gemaak het!

INTERHOëR Swem

Woensdag 26 September het die laaste van die Interhoër aktiwiteite plaasgevind naamlik die Interhoër swemgala by Mogolklub se swembad aangebied deur Hoërskool Ellisras.

Die wenspanne van die dag is Piet Pogieter met 1828 punte, tweede Ben Viljoen met 1677 en derde Ellisras met 1474. Deelnemende skole was: Hoërskool Frikkie Meyer, Warmbad, Ellisras, Ben VIljoen en Piet Potgieter. Die Rassies verower 10 goue medaljes, 20 silwer, 18 brons en verbeter 3 rekords: Nicolas Louw s 0/14 100m rugslag 1.11.75, GJ Roets s 0/16 100m vlinderslag 1.01.62. en Tayla Vos d 0/16 100m borsslag 1.28.78.

Die Rassies wat goue medaljes gewen het is Tayla Vos d 0/16 50m borsslag, 100m borsslag, 100m vryslag, 100m borsslag, 50m vryslag. Kayla Joseph d 0/16 200m IM. GJ Roets s 0/16 200m IM, 100m Vlinderslag, 50m vlinderslag. Nicolas Louw s 0/13 100m vlinderslag. Bianca Nel d 0/16 vlinderslag.
Silwer medaljes: Nicolas Louw s 0/ 14 200m IM, 100m vryslag, 50m vlinderslag. Johan v Deventer s 0/14 50m rugslag, 100m rugslag. Bianca Nel d 0/16 50m rugslag. Nathalie Perrier d 0/ 17 50-m rugslag, Adele Booysen d 0/17 50m borsslag en 100m borsslag. Anelia du Plessis s 0/17 50m vlinderslag, GJ Roets s 0/16 50m vryslag, Danielle Oosthuizen 100m rugslag.

Tweede plekke vir die volgende aflosse: s 0/15 200m vryslag: Fred Pistorius, Dries du Preez, Brandon Perrier, Estiaan Higgo, d 0/16 200m vryslag: Kayla Joseph, Anika de Klerk, Bianca Nel, Tayla Vos, s 0/16 200m vryslag: Janco Lotter, Enzo Mynhardt, Tiaan Malan en GJ Roets, seuns 0/17 200m vryslag: GP du Preez, Steyn van Staden, Hendri Reynecke en Jaco Strauss, s 0/14 200m medley: Johan v Deventer, Andre Strauss, Nicolas Louw en Hanro Louwrens, 0/15 dogters 200m medley: Danielle Oosthuizen, Kayla Hefer, Nicole Meyer en Clarissa Booysen, 0/ 15 seuns 200m medley: Fred Pistorius, Dries du Preez, Maynhardt du Plessis en Estiaan Higgo, 0/ 16 seuns 200m medley: Dries van Heerden, Franco Troskie, GJ Roets en Tiaan Malan.

Derde plekke: Nicole Meyer d 0/15 200m IM en 100m vlinderslag en 59 vlinderslag, Fred Pistorius s 0/15 50m rugslag en 100m rugslag, Maynhardt du Plessiss 0/15 100m vlinderslag en 50 vlinderslag, Kayla Joseph 100m vlinderslag, Franco Troskie s 0/16 50m, GJ Roets s 0/16 100m vryslag, Liza J v Vuuren d 0/14 50m vryslag, Nicolas Louw s 0/14 50 vryslag, Clarissa Booysen d 0/ 15 50m vryslag, Estiaan Higgo s 0/15 50m vryslag, Nathalie Perrier d 0/17 50m vryslag, Jaco Strauss s 0/17 50m vryslag, Anika de Klerk d 0/16 100m rugslag, Henja Glas d 0/17 100m rugslag.

Die Rassies het geswem dat die water spat en was beslis die mooiste span daar – soos altyd!

INTERHOëR Swem
INTERHOëR Swem
INTERHOëR Swem
Nicolas Louw s 0/14 breek record 100m vlinderslag 1.11.75
GJ Roets breek record: s 0/16 100 vlinderslag 1.01.62
Tayla Vos eerste d 0/16. 4x goud 1x silwer en ‘n record gebreek: 100m borsslag 1.28.78
INTERHOëR Swem
Aflos tweede seuns 0/16
Nicola Louw

Swemmers van formaat

Hoërskool Ellisras se swemklub was Saterdag 1 September een van vyf klubs wat aan ʼn swemkompetisie by Mogolklub deelgeneem het en hulle behaal ʼn algehele tweede plek. GJ Roets (seuns o. 16), Nicolas Louw (seuns o. 13) en Bianca Nel (dogters o. 16) van EHS was wenners in hulle onderskeie ouderdomsgroepe.

Nicolas Louw wen verder vyf goue medaljes vir die 50 m en 100 m vlinderslag, 50 m en 100 m vryslag en 200 m individuele wisselslag. Hy wen ook silwer medaljes vir die 50 m en 100 m rugslag en 50 m en 100 m borsslag.

GJ Roets wen agt goue medaljes vir die 50 m en 100 m vlinderslag, 50 m en 100m vryslag en 50 m en 100 m rugslag. Hy behaal ook ʼn eerste plek in die 100 m borsslag en 200 m individuele wisselslag en ʼn tweede plek in die 50 m borsslag.

Bianca Nel wen drie goue medaljes vir die 50 m vryslag, 50 m vlinderslag en 50 m rugslag en sy behaal ʼn tweede plek in die 50 m borsslag.

Tayla Vos het vier goue medaljes gewen vir 50 m en 100 m vryslag en die 50 m en 100 m borsslag.

Nicole Meyer behaal drie tweede plekke vir die 200 m individuele wisselslag, en 50 m en 100 m vlinderslag. Anika de Klerk wen goud vir die 100 m rugslag, silwer vir die 50 m en 100 m vryslag en sy behaal ʼn derde plek in die 50 m rugslag. Adele Booysen wen goud vir die 50 m en 100 m borsslag en behaal ʼn tweede plek in die 50 m vlinderslag en ʼn derde plek in die 50 m kruipslag.

Dries van Heerden behaal ʼn tweede plek in die 50 m rugslag en ʼn derde plek in die 100 m rugslag.

Enzo Mynhardt behaal ʼn derde plek in die 50 m rugslag en Clarissa Booysen behaal ʼn tweede plek in die 50 m kruipslag.

Kayla Hefer wen twee silwer medaljes vir die 50 m en 100 m borsslag en Kristi Kaiser behaal ʼn derde plek in die 50 m rugslag.

Kayla Joseph wen ʼn goue medalje vir die 200 m individuele wisselslag en die 100 m vlinderslag. Sy behaal ook ʼn tweede plek in die 50 m rugslag. Andre Straus wen brons vir die 50 m en 100 m borsslag, Zinta van Staden wen brons vir die 50 m borsslag en Brandon Perrier wen brons vir die 100 m rugslag.

Bosveld gala

The Bosveld gala took place on 1 September at the Mogol club (Ellisras) in preparation for inter-high which takes place on 26 September 2018 (also at the Mogol club). All the Rassies that took part at this event did so with a smile and positive attitude.

We place 3rd with 1519 points. The following swimmers were the winners of their respective age groups:
- Nicolas Louw (13)
- Bianca Nel (16)
- GJ Roets (open)

Nicolas Louw and GJ Roets have been placed in the provincial team and have also been selected along with Tayla Vos for the SA Schools team. A massive congratulations goes out to these swimmers for their hard work, perseverance and dedication.

The swimmers have continued with their training with their eye on the trophy at this years inter-high gala. We wish them all the best with their preparation. GO RASSIES!!

Swem